Gerieflike enkel-en dubbel kamers is beskikbaar aan inwoners. Somige kamers het hul eie badkamer, maar anders word `n gemeenskaplike badkamer gebruik tussen die inwoners. Inwoners moet hul eie bed voorsien, indien hul `n hospital bed benodig moet hulself `n hospitaal bed voorsien. Die kamer kan persoonlik versier word om `n warm huislike atmosfeer te skep. Eie TV en DSTV kan ook geinstalleer word met permissie.
STILBAAI
Bredasdorp