Veilige Omgewing
U veiligheid en gesondheid is ons eerste prioriteit
Lang- en korttermyn
24-Uur sorg vir bejaardes, lang- en korttermyn verblyf
Kwalitiet Diens
Persoonlike kwaliteit diens is ons leuse!, en natuurlik met baie liefde
KORTTERMYN VERBLYF
- Dagsorg
- Na- operatiewesorg
- Versorg u `n bejaarde of gestremde tuis en het self nooit `n wegbreek kans nie? U kan hom of haar by ons bespreek, vir `n naweek of self langer, terwyl u weggaan.
- Persoonlike Kwaliteit Diens!
LANGTERMYN VERBLYF
-
Gemaklike huislike omgewing
-
Drie gebalanseerde etes per dag
-
Wasgoed
-
24-Uur Hulp & Toesig
-
Bestuur deur Verpleegkundige
-
Maksimum Inwonders: 10-15